Die groot 4x4 gids [electronic resource].

Series: Die GROOT 4x4 GidsPublication details: Cleveland : Media 24 Ltd.Description: 1 online resourceContent type:
  • text
Media type:
  • computer
Carrier type:
  • online resource
Subject(s): Genre/Form: Online resources: Summary: Om �n 4x4 te koop is net die begin. Watter modifikasies moet jy daarop aanbring as jy hom in die veld wil gebruik? Watter vaardighede moet jy bemeester? Hierdie en nog baie meer vrae word in detail beantwoord in Die GROOT 4x4-gids, �n volledige verwysingsbron van 100 blaaie, beantwoord. Beginners sowel as ervare 4x4-bestuurders kan baat by die korrekte inligting. Oor dinge soos die regte herwinningstoerusting, die regmaak van �n pap wiel, die inhoud jou noodhulptas, die regte prosedure wanneer jy wilde diere in �n kamp raakloop of die wettigheid al dan nie van daai mooi kolligte in die winkel. Met al die kennis wat jy in Die GROOT 4x4-gids sal opdoen, kan jy en jou gesin makliker, lekkerder en veiliger koers kies bos toe. En dit alles vir net R45.
Holdings
Item type Current library Call number Status Date due Barcode Item holds
Afghanistan Available
Algeria Available
Bahrain Available
Botswana Available
Cameroon Available
Cyprus Available
Egypt Available
Ethiopia Available
France Available
Ghana Available
Indonesia Available
Iraq Available
Israel Available
Italy Available
Jordan Available
Kuwait Available
Lebanon Available
Libya Available
Malawi Available
Mauritius Available
Nepal Available
Nigeria Available
Oman Available
OPT Available
Pakistan Available
Qatar Available
Saudi Arabia Available
Senegal Available
Sierra Leone Available
Spain Available
Sudan Available
Syria Available
Tunisia Available
UAE Available
Yemen Available
Zambia Available
Total holds: 0

Om �n 4x4 te koop is net die begin. Watter modifikasies moet jy daarop aanbring as jy hom in die veld wil gebruik? Watter vaardighede moet jy bemeester? Hierdie en nog baie meer vrae word in detail beantwoord in Die GROOT 4x4-gids, �n volledige verwysingsbron van 100 blaaie, beantwoord. Beginners sowel as ervare 4x4-bestuurders kan baat by die korrekte inligting. Oor dinge soos die regte herwinningstoerusting, die regmaak van �n pap wiel, die inhoud jou noodhulptas, die regte prosedure wanneer jy wilde diere in �n kamp raakloop of die wettigheid al dan nie van daai mooi kolligte in die winkel. Met al die kennis wat jy in Die GROOT 4x4-gids sal opdoen, kan jy en jou gesin makliker, lekkerder en veiliger koers kies bos toe. En dit alles vir net R45.

Requires OverDrive Read (file size: N/A KB).

There are no comments on this title.

to post a comment.